GRAAD 8 BOEKIE Afrikaans Toets1 Flipbook PDF


68 downloads 121 Views 850KB Size

Recommend Stories


Porque. PDF Created with deskpdf PDF Writer - Trial ::
Porque tu hogar empieza desde adentro. www.avilainteriores.com PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: http://www.docudesk.com Avila Interi

EMPRESAS HEADHUNTERS CHILE PDF
Get Instant Access to eBook Empresas Headhunters Chile PDF at Our Huge Library EMPRESAS HEADHUNTERS CHILE PDF ==> Download: EMPRESAS HEADHUNTERS CHIL

Story Transcript

VOORTREKKER SURVIVAL KIT

Liewe Graad 8 Hartlik welkom by jou tuiste vir die volgende vyf jaar. Maak jou reg om diep Trekkerspore te trap. Trekkerwees is ‘n ervaring wat jy altyd sal onthou en in jou hart sal koester. Ons is opgewonde om deel te wees van jou Trekkerstorie. Jou reis begin vandag. Mag jy ervaar dat Voortrekker groot genoeg is vir al jou drome, maar ook klein genoeg is vir jou. Mag jy elke oomblik van die pad voel jy is geliefd en belangrik. Mag jy die beste gebruik maak van elke geleentheid. Mag Trekkerwees deel word van jou DNA, soos dit deel is van ons s’n. Mag vriende jou reis onvergeetlik maak en Mag jy altyd ervaar dat die Here by jou is. Maak vas jou veiligheidsgordel, want die reis van 2023 begin nou… Hier by Voortrekker is alles net lekker!!

Onthou altyd: - If you can’t fly, then run. - If you can’t run, then walk - If you can’t walk, then crawl, - But by all means, keep moving -Martin Luther King Jr.

GRAAAD 8 REËLS 1. Matriekname

2. Kleredrag



Skool matrikulante: Die matriekdames sal as SUPERINTENDENT gevolg deur haar naam aangespreek word en die matriekseuns as GENERAAL MAJOOR gevolg deur sy naam. • Koshuis matrikulante: Die koshuis matriekdames sal as MADEMOISELLE gevolg deur haar naam aangespreek word en die koshuis matriekseuns as SHACKMASTER gevolg deur sy naam. • Vir die eerste twee weke moet jy in jou skooldrag skooltoe gaan SONDER jou skoolbaadjie en pull-over. Seuns mag ook nie ‘n belt dra nie (As jou broek te groot is of afval, mag jy ‘n tou gebruik)

3. Hare



4. Naambordjie

• Bring asb ‘n karton met jou naam op

Meisies: Slegs eerste twee weke - 10 Ponies wat gevleg is. - Mag nie beenhare skeer nie. Seuns: Slegs eerste twee weke: -Dra n middel paadjie.

wat met ‘n toutjie om jou nek kan hang saam.(Nie groter as A4 nie) 5. Jou Baba

• Vir die eerste twee weke moet

jy ‘n tennisbal met hare en ‘n gesiggie op, ten alle tye by jou dra. Die bal is jou baba en moet dus ‘n naam ook hê. Daar sal mooi verduidelik word hoe om die gesiggie te maak op jou eerste dag by die skool, so bring slegs die tennisbal saam..

• Vir die eerste twee weke mag jy nie

6. Lengte

langer as ‘n matriek wees nie. Sodra daar ‘n matriek verby jou stap en jy is langer as hy/sy, moet jy buk en seker maak jy is korter. 7. Trappe

• Tot

8. Groet



die matrieks weggaan aan die einde van die jaar, mag jy nie die middelste trappe gebruik nie.







As ‘n voertuig verby jou ry, staan jy op en groet die persone daarin. Dit geld vir onderwysers, ouers of enige besoeker, m.a.w. vir ALMAL. ‘n Trekker groet ALMAL ALTYD!!(Seuns moet met die hand groet) Sodra n onderwyser of matriekkomitee-lid in ‘n klas in loop moet alle graad 8’s opstaan en groet. Op die terrein, staan jy altyd op en groet enige volwassene/besoeker wat by jou verby stap.

9. Loop

• Vir

10. Netheid

• Jy

die eerste twee weke mag jy, as graad 8, onder geen omstandighede op die gras loop nie behalwe by sportbyeenkomste. Jy mag ook nie Die Bell gebruik tensy ‘n onderwyser of matriekkomitee-lid toestemming gee nie. moet te alle tye netjies lyk

. 13. Skoolbyeenkomste

• Jy

word vriendelik verplig om alle skoolbyeenkomste by te woon.(Jy sal moet help om op te ruim)

Program Dinsdag (10 Jan)

• 15:00 Koshuisouers en kinders arriveer • 17:15 Nuwe ouerfunksie. • Graad 8’s kom almal (by die HPC Gym) 17:15 by mekaar.

Woensdag (11 Jan)

• Tema: Baba bye • Skool begin 08:00 vir die Gr 8’s • Meisies se hare vasgemaak in 10 ponies en seuns met ‘n middelpaadjie. • Jy gaan in jou skooldrag (sonder pull-overs, skoolbaadjies en belde)

Donderdag(12 Jan)



Vrydag(13 Jan)



Maandag(16 Jan)



Tema:Jou beste karaktereienskap.

Dinsdag(17 Jan)

• •

Tema: Winny the pooh Graad 8 social

Woensdag (18 Jan)

• • •

Tema: Kleursport Rite of passage (saam ouers)

Danderdag(19 Jan) Vrydag (20 Jan)

Tema: Trek soos ‘n bye korf aan Vertrek op Graad 8 kamp

• Baadjie- seremonie • Kom skool toe met jou pullover en belt aan.Bring jou kleurbaadjie saam..

MATRIEK KOMITEE MEISIES

Mademoiselle Shannon (Hoofdogter)

Superintendent Anke ( OnderHoofdogter)

Mademoiselle Megan

Mademoiselle Karli dJ

Mademoiselle Lené

Superintendent Zoë

Superintendent Yani

Mademoiselle Khabiso

Mademoiselle Allysa

Mademoiselle Cayla

Mademoiselle Karli vN

Mademoiselle Jaydon

Mademoiselle Danika

MATRIEK KOMITEE SEUNS 2022 -

Generaal Majoor Johan (Hoofseun)

Generaal Majoor Piet (Onderhoofseun)

Shackmaster Fano

Shackmaster Wian

Shackmaster Human

Shackmaster Archie

Generaal Majoor Hendrik

ShackMaster JC

Shackmaster Alexander

Shackmaster Mpho

Shackmaster Hein

Generaal Majoor Dawid

Shackmaster Tiaan

GRAAD 8 GROEPLEIERS 1

Shannon Purchase

Johan Whitehead

2

Anke Heyns

Piet Botha

3

Megan Azar

Fano Linde

4

Karli De Jager

Wian Botha

5

Lené du Toit

Human Buys

6

Zoë Goliath

Archie Gertenbach

7

Yani Gryvenstein

Hendrik Janse van Rensburg

8

Khabiso Motloung

JC Azar

9

Allysa Roux

Alexander Maree

10

Cayla Scheepers

Mpho Molaba

11

Karli van Niekerk

Hein Smith

12

Jaydon Vermaak

Dawid Terblanche

13

Danika Zwhalen

Tiaan van Rooyen

VAN DIE HOOFDOGTER

VAN DIE HOOFSEUN

Welkom Trekkers-to-bee Ek kan nie wag om julle almal te ontmoet en beter te leer ken nie. Julle moet reg wees om vele nuwe dinge te leer en grense te verskuif. Die onvergeetlike oomblikke en kosbare herinneringe sal vir altyd by jou bly. Dit is hier waar jy lewenslange vriende maak waarmee jy ń lang pad vorentoe kan stap. Jou hoërskoolloopbaan gaan pret en vol opwinding wees, maar daar gaan ook moeilike tye oor jou pad kom. Onthou net “ Life is 10% what happens to you and 90% how you react to it.” Ons sien soveel uit om julle deur julle graad 8 jaar te lei en te help om te groei as ń persoon en in die samelewing. Ek verstaan dat julle dalk onseker voel, want 4 jaar gelede het ek in julle skoene gestaan. Onthou dat ek, die MK en onderwysers altyd daar is vir julle. Wat jy van jou hoërskool lewe vorentoe maak is in jou hande. Maak die beste van elke oomblik en leef voluit. “Today is your opportunity to create the tomorrow you want!” Groete Generaal Majoor Johan

NON SIBI SED PATRIA Not for myself, but for my homeland

Ons missie Die gebalanseerde opvoeding van ons kinders in Afrikaans en Engels as taalmedium volgens Christelike-gefundeerde en opvoedkundig-verantwoordbare beginsels tot eer van God en in belang van ons land en sy mense.

Ons Filosofie Ons gee innig om vir ons leerders. Ons is toegewy om 'n hoë standaard van professionele dienste aan te bied. Ons neem die voortou deur die bywoning van studiegroepe, werkswinkels, kursusse en deur selfstudie. Ons deel in behoefte en gees van ons leerders. Ons bied kreatiewe en effektiewe dienste, onderrig en opleiding aan ons leerders. Ons is tot u diens beskikbaar waar en wanneer u ons ookal nodig het.

ONS GESKIEDENIS JAAR 1870 1894 1902

GEBEURTENIS -Eerste skool in NG Kerksaal. -Hoeksteen van Meisie-seminarie word gelê. -Skool gestig as Bethlehem High School / Bethlehem Middelbare Skool. - Eerste Skoolhoof : Dr. George Clark.

- Die eerste grootsaal in die Vrystaat word vir BHM Middelbare skool gebou. - Die Clarksaal word na Dr. Clark vernoem.

1917

- Eerste aantekening van die skool se leuse “NON SIBI SED PATRIAE”.

1928

1932 1935

- Die eerste foto van ons huidige kleurbaadjie – Die datum van gebruikneming onbekend - Meisie-seminarie kom tot stand as musieksentrum. Tweede Skoolhoof : Mnr. I.W Malan – Latyn onderwyser – Baie bemind. Die I.W. Malansaal word na hom vernoem.

- Die huidige rugbytrui word in gebruik geneem vir al die rugbyspanne.

1938

-BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL kry sy naam.

1945 1950

- Derde Skoolhoof: Dr. T.J Heyns - Dudley Meyer : BVHS se Eerste Springbok – Atletiek.

1951 1952

-Vierde Skoolhoof : Mnr. M.A Ferreira ( Oom Tip). -Die hoeksteen vir die “nuwe skool” word gelê waar die huidige TKS is. - Die Skoolkreet word vir die eerste keer geskree.

1953 1954 1955

- Vyfde Skoolhoof : Mnr. W.J Coetzee. - Dirkie word gebore. -“Nuwe skool” word ingebruik geneem (waar die huidige TKS is).

- Tom van Vollenhoven : Eerste Rugby Springbok.

1958

- Hannes Botha : Tweede Atletiek Springbok.

JAAR 1959 1960 1962 1967 1968 1969 1975 1979

1980 1984 1985 1988 1994 1997

2001 2002 2005 2006 2007

GEBEURTENIS -Eerste sosiale geleentheid vind plaas. Dit neem die vorm aan van ‘n speletjiesaand. -Bennie van Niekerk : Springbok Rugby. -Sesde Skoolhoof : Mnr J.J le Roux -Sewende Skoolhoof : Mnr. J.H.S de Jager -John van Reenen : Atletiek Springbok. -Die Graad 8’s sit vir die eerste keer op die grond, tydens saalopening. -Negende Skoolhoof : Mnr. F.W Kock. -Nuwe Skoolgeboue ingebruik geneem -Koshuis ingebruik geneem. - Tradisies vasgelê, soos bedopmaak, koffiemaak, wakkermaak van Gr 12’s is nie “insouting” nie maar deel van die tradisies. -Die Eerste Rugbyspan trek vir die eerste keer die swart trui oor hul kop. - Tiende Skoolhoof : Mnr. J.S Strydom

-Mnr. P.W Botha word Staatspresident - Madelein Kleynhans : Springbok Atleet. - Ellen Busch: SA Hokkie. - Elfde Skoolhoof : Mnr. H.C Burger. -Gedenktuin : Jacobus Theron sterf as Graad 9 seun in 1996. Hy was n hoogs begaafde, intelligente seun wat aan kanker sterf. Sy ouers skep die gedenktuin -Nadia Bester word ingesluit in die SA o/19 hokkiespan na Australië.

-Hendro Scholtz word BVHS se vierde rugby Springbok. -Andre Rheeders in SA Tennisspan na Australië. - Top Matriekleerling van die Vrystaat : Dietz Meiring.

-Eben Beukes word BVHS se Tiende Atleet wat SA verteenwoordig

2008

- Mihandra Dorfling in SA Junior Atletiekspan. - Eerste Rugbyspan wen Noord-Vrystaat liga

2009

- Twee oud – leerlinge van BVHS in die

2011

PROTEA Krieketspan vir dames: Allison Hodgkinson en Susan Benade. - Mariné Sadie derde op SATA (tennisleer). - Joané Basson - Springbok vir perde uithourit.

2012

- Twaalfde en huidige skoolhoof: Mnr GH Coetzee word aangestel

SKOOLLIED Omring van wydste koringvlede Waar die Trekkerspore staan, Sal ons sy daad en deug vermelde Solank, solank ons nuwe weë baan, Roep uit bo somer groene velde Roep uit met fier gespanne stem: Ons roem die veels te min vermelde, Ons roem die skool die skool van Bethlehem Krag van hart en krag van gees Ons wil trou en suiwer wees: Vreugde in die hart gedra, Krag van jong Suid-Afrika, Krag tot dade, krag herbore Tot die hoogste uitverkore.

DIE KREET

Thiba Tshwara Thiba Tshwara Re a tshwara nthomba zana Re a tshwara nthomba zana Vat die bal, sit hom neer Speel tot julle skool se eer Wie is ons Wie is ons Wie is ons VOORTREKKER!!! X2

GRAAD 8 LIEDJIE Langs n groot doringboom sit n bytjie en droom En hy droom van n skool met baie trots Waar die trekkers saam kan zoem. ОООННННННН... Die gezoemmmmm van die bye en lekker trekker tye gee mens hoendervleis. Generaal majoor wat moet ons doen om n trotse trekker te wees? Shackmaster sal my goeie raad gee. Ek sal my Superintendent respekteer Ons sal met al ons eer op ons madamoiselle se stem reageer Ek wil n trekkerbytjie wees! Soo kom ons kyk wat gebeur… Zoemmm Zoemmm Zoemmm

KLEURSPORT By Voortrekker wil ons anders wees, daarom het ons “huise” in plaas van spanne. Die huise is vernoem na ons eerste beroemdste nasionale atlete. Die indeling word volgens verjaarsdae gedoen en elke huis het sy eie spesifieke kleur. Huis Huis Dudly Meyer Huis Hannes Botha Huis John van Reenen

Maande Jan, April, Jul, Okt Mrt, Jun,Sept, Des Feb, Mei, Aug, Nov

Kleur Geel en Rooi Blou en Pienk Pers en Wit

SPORTAKTIWITEITE Aktiwiteit

Persone in beheer

Kontaknommers

Rugby 0/14

Mnr Andi Wolmarans

082 927 2759

Hokkie 0/14

Juf Kirsten Dudnow

071 286 3915

Seunshokkie

Juf Kirsten Dudnow

071 286 3915

Netball 0/14 Atletiek

Juf Tarina van Straten Mnr Andi Wolmarans

076 686 2531 082927 2759

Swem

Oom Jacques

082 370 5123

Tennis

Mnr Leon Du Plessis

071 886 7557

Krieket

Mnr Jakkals Scheepers

082 739 7047

Meisies krieket Gholf

Mnr Cornél Craven Mnr Cornél Craven

078 574 4586 078 574 4586

Fietsry

Mnr Justin Taylor

082 457 2349

KULTUURAKTIWITEITE

Geagte BVHS leerder/ Dear BVHS leaner! Ons is baie opgewonde om aan julle BVHS se kultuur vir 2023 bekend te stel. Ons skool beplan om in 2023 kultuur op ALLE gebiede na nog hoër hoogtes te vat!! Ons bied in 2023 vir die heel eerste keer in ‘n paar jaar, ‘n masiewe, uitstekende skoolproduksie aan. Ons gaan “ THE GREATEST SHOWMAN” aanbied en ons beplan dat die hele skool daaraan gaan deelneem! Ons is baie opgewonde hieroor!! Die volgende kultuuraktiwiteite word ook volgende jaar aangebied by BVHS

Aktiwiteit Konsertkoor

Persone in beheer Mnr Barend de Klerk

Kontaknommers 079 901 8382

Redenaars (Artistatau, ATKV, Oppitong-af, Radikale Redenaars) Debat ATKV “Kougom” Band Skaak Eistedfodd Voortrekkers Tienertoneel

Juf Lilene Koekemoer

072 454 0614

Juf Zeldi Odendaal Mnr Barend de Klerk Juf Elmie Grobler Juf Cara Potgieter Juf Charlene Muller Mnr Cornell Craven

072 952 5522 079 901 8382 064 619 4300 082 556 1093 084 058 4108 078 574 4586

Ons glo regtig dat kultuur ‘n baie belangrike deel van die leerders se ontwikkeling is! Ons kan nie wag om te sien hoe ons talentvolle leerders nog verder ontwikkel deur aan hierdie aktiwiteite deel te neem by ons skool nie. Die onderwysers wat verantwoordelik is vir elke aktiwiteit is beskikbaar vir enige navrae asook indien daar enige hulp nodig is! Ons sien uit na 2023 wat propvol KULTUUR gaan wees!

ROOSTER VAK 1. Afrikaans HT -Afrikaans EAT 2. Engels HT -Engels FAL 3. Wiskunde 4. Lewensoriëtering 5. Natuurwetenskap 6. Sosiale Wetenskappe 7. Tegnologie 8. Kuns en kultuur 9. Ekonomiese Bestuurswetenskap

ONDERWYSER LK (Lilene Koekemoer) , SU (Sunette Coetzee) LD (Leon Du Plessis) EG (Elmie Grobler) CC (Cornel Craven),VS (Clemé van Staden), DK (Barend de Klerk) VJ (Zelmari van Jaarveldt), DB (Elmari de Bruin) WI (Dinky Wille) Po (Cara Potgieter), VJ (Zelmari van Jaarsveldt) LD (Leon du Plessis), MM (Marnus Mathee) JK(Jan Kotze), FG(Francois Geldenhuys) DK (Barend de Klerk), AB (Anandi Botha) VB(Marita van den Berg) ,KD (Kirsten Datnow),JT (Justin Taylor)

Graad 8 registerpersoneel Klas 8A 8B 8C 8D 8E

Personeel C. van Staden L. Koekemoer E. Coetzee F. Geldenhuys M. Mathee

AFBAKENING VAN DIE TERREIN Verbode:

• • • • • • • • • • • • •

Suidekant (agterkant) van drie-verdieping Die straat en CTK-kant van koshuis m.a.w niemand by hekke of langs die heining nie. Tennisbane, tennishuisie en area rondom albei. Astro-hokkieveld A-rugbyveld en paviljoene Kieket kolfblad C-rugbyveld Netbalbane Japie van Wyk- en Krieketlapa Swembad, sowel as die area rondom swembad. Enige area waar motors, motorfietse en fietse geparkeer is. Teer-area langs die sweisklas. Geen leerlinge mag verder as die oorbrue (van die koshuis) beweeg nie. -Koshuisleerlinge mag gaan broodjies haal, maar moet vining terugkom.

Toelaatbaar:

• • • • • •

Noordekant (voorkant) van drie verdieping. Voor die snoepie - Tussen sweis- en houtwerkklasse Tussen die sale (mini-Amfi) Gras by die dogterskoshuisingang (nie verby die oorbrue nie) Gras by hoofingang van koshuis B-hokkieveld en graswalle

ALGEMENE REËLS MEISIES LS

Dogters:

• • • •

Rokke moet van fatsoenlike lengte wees. As ‘n leerder op haar knieë staan, ‘n maksimum van 10cm van die vloer af. Kouse moet te alle tye netjies gevou wees. Geen juwele (ringe, halskettinkies, krale, armbande, ens.) Oorbelle: Slegs 1 paar “Studs” 5mm (goud of silver) Ringetjies so groot soos 20c-stuk (goud of silwer) Voortrekker-oorbelle is toelaatbaar Pêreltjies (klein) GEEN tong- of neusringe nie.



Hare moet in ‘n kort netjiese kapsel gedra word, of lang hare moet so vasgemaak wees dat dit uit die gesig is; kuif mag nie in die oë hang nie; sodra kort hare aan die onderste deel van die kraag raak, moet dit vasgemaak word.



Swart, wit, geel en silver haarlinte of bolletjies mag gedra word, asook “allice bands”. Haarlinte moet netjies gestrik wees sonder enige lang los punte. Hare mag onder geen omstandighede gekleur word nie. Geen grimering of gekleurde naellak word toegelaat nie. Toepaslike horlosies word toegelaat. Slegs BVHS-rubberbandjies mag gedra word. (Geen “balance” bandjies nie.) Alle geborgde klere of spandrag, wat goedgekeur is, mag slegs op Vrydae gedra word. Sportdae of skoolgeleenthede moet in skoolklere of goedgekeurde sportdrag bygewoon word. Die BVHS-kleurbaadjie moet op Maandae, Woensdae en Vrydae tydens saalbyeenkomste gedra word. Indien die leerling nie aan die kleredrag of hul voorkoms aan die skoolreëls voldoen nie sal die betrokke leerling versoek word om huis toe te gaan. As hy voldoen aan sodaninge reëls, mag hy/sy so gou as moontlik terugkeer.

• • • • • • •

ALGEMEENE REËLS SEUNS LS SEUNS

Seuns:

• • • • • • •

• • • •

Tydens alle skoolfunksies moet seuns geklee wees in die voorgeskrewe skooldrag. Leerlinge moet ten alle tye netjies geklee wees indien hul in hul skooldrag is. Geen hemde wat uithang sal toegelaat word nie. Seuns met langmouhemde aan, moet hul moue òf heeltemal afgerol òf so opgerol dat indien hy sy voorarm 90 grade buig, die opgerolde mou net aan die voorarm mag raak. Slegs swart skoolskoene en belde word toegelaat. Slegs grys kouse by grys langbroeke. Toepaslike horlosies word toegelaat. Seuns se hare moet te alle tye netjies gesny wees. Kuiwe mag nie in die oë hang nie. Hare mag nie oor die ore wees en aan die kraag van die hemp raak nie. Hare moet in verhouding gesny wees. Geen snaakse haarstyle (geskeer aan die kante van die kop nie) en die kleur van hare word nie toegelaat nie. Geen “gel” nie. Seuns moet skoongeskeer wees. Geen snorre, stoppelbaard en lang wolwange (“sidies”) nie. Alle geborgde klere of spandrag, wat goedgekeur is, mag slegs op Vrydae gedra word. Sportdae of skoolgeleenthede moet in skoolklere of goedgekeurde sportdrag bygewoon word. Die BVHS-kleurbaadjie en hoedjie moet op Maandae, Woensdae en Vrydae tydens saalbyeenkomste gedra word. Indien die leerling nie aan die kleredrag of hul voorkoms aan die skoolreëls voldoen nie, sal leerling versoek word om huis toe te gaan. Indien hul voldoen aan sodaninge reëls, mag hy/sy so gou as moontlik terugkeer.

Get in touch

Social

© Copyright 2013 - 2024 MYDOKUMENT.COM - All rights reserved.